DIAMOND PEAK

Elke huis deur Mari self gewys

Neem dit lank? Praat nou met Mari.

Bel Mari · 084 048 6837
E-pos Mari

← Alle eiendomme

Aftreewoning in Amandasig

2 slaapkamer aftree-eenheid te koop in Amandasig

Amandasig, Pretoria

Slaapkamers2
Badkamers2
Motorhuise1
TipeAftree-eenheid

Oor hierdie huis

Geniet jou verblyf in die luukse aftreeoord in Amandasig.

Twee ruim slaapkamers en twee badkamers, ’n ruim sitkamer met ’n eetkamer, en ’n kombuis met twee buitestoepe, voor en agter.

Sonligte hou jou aan die gang op beurtkragdae, en jy kan jou huishond saambring. Maak vandag jou afspraak om teleurstelling te voorkom.

Kenmerke

  • Voor- en agterstoep
  • Sonligte vir beurtkrag
  • Motorhuis
  • Troeteldiervriendelik