DIAMOND PEAK

Elke huis deur Mari self gewys

Neem dit lank? Praat nou met Mari.

Bel Mari · 084 048 6837
E-pos Mari

← Alle eiendomme

4-Slaapkamerhuis met Woonstel

4 slaapkamer huis te koop in Tileba

Tileba, Pretoria-Noord

Slaapkamers4
Badkamers2
Motorhuise2
TipeGesinswoning

Oor hierdie huis

Jy het reg gesien: ’n pragtige 4-slaapkamerhuis met ’n 1-slaapkamerwoonstel, nuut op die mark in Tileba, Pretoria-Noord.

Vier slaapkamers, twee badkamers en ’n aparte gastetoilet. ’n Ruim sitkamer, ’n eetkamer en ’n droomkombuis met ’n opwasarea, plus ’n gerieflike waskamer.

Ontspan by die braai-area langs die heerlike swembad vir die warm somers. Die eiendom het ook ’n boorgat en ’n dubbele afdak.

Kenmerke

  • 1-slaapkamerwoonstel
  • Swembad
  • Braai-area
  • Droomkombuis met opwasarea
  • Boorgat
  • Dubbele afdak
  • Kaggel