Jou Eie Stukkie Griekeland
3 slaapkamer huis te koop in Pretoria-Noord
Pretoria-Noord
1 / 30Slaapkamers3
Badkamers2
Motorhuise2
TipeGesinswoning
Oor hierdie huis
Hierdie pragtige huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers neem jou reguit terug na Griekeland. Die oopplansitkamer, eetkamer en kombuis maak dit die perfekte tuiste.
Bo gaan die hoofslaapkamer uit op ’n balkon met uitsig oor die groen bome van Pretoria.
Die tuin is maklik om netjies te hou, en met ’n swembad en ’n onthaalarea is dit elke gasheer se droom.
Kenmerke
- Swembad
- Onthaalarea
- Balkon met uitsig
- Privaat tuin
- 2 motorhuise en 2 afdakke